Stanley Cierenberg

ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE

karoopad

toe ek deur die karoo gery het, oppad na nerens

het ek op my rug gaan lé in die bossiesgras.

en die ritme van die son raakgesien.

(die painting het ek self gedoen.)

ritme van die son

ritme van die son

©

5 Kommentaar»

duskant's avatar  duskant wrote @

Baie mooi. ‘n Wêreld wat diep in my hart lê!

stanley cierenberg's avatar  stanleystorie wrote @

ek gaan die naweek weer deur die karoo ry. en weer op my rug le en die ritme weereens sien

Katjiepiering's avatar  Katjiepiering wrote @

hm wk gan ok deurie karoo ry wie wil nou vlieg as mens kan ry laas alleen gery dwarsdeur die groot karooin september 2001 toe my pa so siek was m mar dit was goed. love dit om oor te slaap

ai die karoo die karoo hm waar ek ka asemhal van alle stres ontdaan
xxxxxxxxxxxx
annora eksteen

Katjiepiering's avatar  Katjiepiering wrote @

hm jou paintings ssoooos sooomooi. ja.

Katjiepiering's avatar  Katjiepiering wrote @

shoe jy skryf baie so mooi! wil nog alles lees en so

mooi bly

ek moet eers ry

jamer ek kon nou nie eens tee drink nie

* !


Lewer kommentaar op duskant Kanselleer antwoord

Design a site like this with WordPress.com
Spring weg