Stanley Cierenberg

ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE

drie anker baai (vir ingrid)

ingrid jonker

ingrid jonker

na 3(drie) anker baai

 

aai aai, raai raai

watter wind waai

na watter baai?

die groot-oog-kind

op die skoppelmaai

(raai-raai)

was dit die sedoos,

or dwarrelwind se waai.

wat haar in3(drie) anker baai

so ritmies gaan aflaai.

(vir ingrid jonker)
©

2 Kommentaar»

  Lidia (Pardoems) wrote @

Dis ‘n pragtige gedig, ek hou daarvan

  vaaltyn wrote @

Ek dink dit is ‘n fantastiese huldeblyk aan haar.


Lewer kommentaar