Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEvir helie
Helie, ek weet nie wat om vir jou te gee nie.
Ek weet selfs nie hoe jy dit reggekry het nie.
Jy het ‘n ander lepel vol heuning na my uitgehou
En my siel en liggaam uit die golwe gehou
Jou heuning woorde het my siel getoor
Om nie my eie lewe te verloor.
No comments yet »
Your comment
HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
