Stanley Cierenberg

ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE

timmerman

Ek het vir Timmerman gevra?
”Watter boom dink jy moet ek vir jou gaan afsaag?”
“Die een wat jy deur die mistige venster sien.”het Timmerman geantwoord.
Ek het toe by die kombuisvenster uitgekyk, dit het begin sneeu en daar sien ek my boom.

No comments yet »

Your comment

HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>