Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEStoomkoffie vir Petter
hoe goed onthou ek hierdie dag. Om as pélle in die wild vreemde te sit en koffie drink (Italia) en op moedertaal te skerts en praat oor mense om ons. Dis amper onmoontlik om te glo dat my beste pel saam met my was. en ek buig in dankbaarheid voor Petter om dankie te se dat jy ‘n pel is vir wie ek my perels op die grond kan gooi. Vir wie ek ‘n kak grap kan vertel en jy lag daarvoor. en dat ek nie hoef omverskoning te vra nie, want ons het tog weer in Quebek ontmoet.
1 Kommentaar »
Your comment
HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>


dankie my pel, kannie wag dat jy moet kom kuier nie. gaan lees “BRIEWE AAN EBITH VAN PETTER
in wordpress.com