Stanley Cierenberg

ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE

stap vir stap – nader

karoopklip

karoopklip

trap, stap, op jou tone

deur die karoo veld

tot in die weskuswater.

alles verander, maar dit verander tog nooit nie, maar dinge verander na ander dinge. ©stanley cierenberg

No comments yet »

Your comment

HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>