Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEstap sonner my skoene
toe ek vannaand op die strand gaan stap het,
wou ek my skoene uittrek, maar ek wou dit nie in my hande dra nie {skoene hoort aan voete}
dus los ek hulle agter ‘n bol droee seegras, met die hoop om die te kry as ek terug stap.
en sowaar…
daar is my skoene nogsteeds. en ek trek hulle aan my voete.
No comments yet »
Your comment
HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
