Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEliggies van bo gesien
PLEK:
in ‘n ses sitplek vliegtuig: oor johannesburg in die aand.
heel stil kruip die
blinkoog motors deur die
ligbeslierte strate, elkeen in ‘n rigiting
na wie weet waar.
al kruipend deur die lee lug
sien ek eenoog (blinkoog) motors
deur die strate.
hillbrow, soos ‘n blink monster
skiet sy ligstrepe
van hier tot wie weet waar.
No comments yet »
Your comment
HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
