Stanley Cierenberg

ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE

julle het net mekaar-moenie die kokkon breek nie

Jy sê wat jy wil, hoe jy wil en dan breek jy my kokkon
En die skoenlapper word te vroeg gebore
En hy sterf uit.
En jy lag nog ‘n keer, en sê dat ek die nar is,
Maar woorde verskeur mekaar,
En passop vir sterk woorde,
Want wat jy nou sê
Kan nie doodgevee word nie,
Al vra jy dat dit doodgevee moet word.
Dis ons wêreld die
Dis ons harte die
Dis ons siele die
Gee my nog ‘n twintig randjie,
Maar slaap eers.
Dan gee jy dit vir my.
©

2 Kommentaar »

  neykie wrote @

ja dis moeilik ne, mense wat nooit rerig dink dat hulle woorde mens seerder maak nie. Baie mooi geskryf

  Sonia wrote @

Baie waar!


Your comment

HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>