Stanley Cierenberg

ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE

jacobsbaai

ek het vandag vir die wind gevra:
by watter baai gaan jy my aflaai
toe antwoord die wind,
jacobsbaai, natuurlik.
dis waarheen ek jou gaan waai

No comments yet »

Your comment

HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>