Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEhondeklipbaai.
http://hondeklipbaai.com/pampierhuisie.htm
en toe kom ek op hierdie wonderlike plek af, ‘n plek wat jy nie mag misry nie.
kom groet vir Attie by die Honnehok, wat die wonderlikste stories vertel.
Gaan kuier by Dawn en Rob by Skupieskraal….jy kry die lekkerste vars gebakte brood daar
Gaan kuier by Michelle, die wonderlikste snoek en tjips…..ek gaan tog haar menu op my blog buplish.
hondeklipbaai. Huisie by die see restaurant.
Breakfast/ontbyt.
Êffentjies breakfast (slice of toast with egg on) 15.00
Aristia breakfast (toast and 2 eggs) 22.00
Spitfire breakfast (toast, 2 eggs and bacon 35.00
Kooi-goed-kos (toasted sandwiches)
Koffer broodjie (toasted ham and cheese)
Kooi-goed broodjie (toasted cheese sandwich)
Koffie-kas (hot beverages)
Moeder-koffie (black coffee, no sugar) 8.00
Koffiekan (filter coffee) 10.00
Stoomkoffie (cuppachino) 13.00
Oopketel-koffie (bottomless coffee) 10.00
And then R8.00 for each cup of coffee after.
Tee/rooibostee – red 7.00
Milo 16.00
Hot Chocolate 16.00
Vars vannie vismark/fish
Kraal-grootoog en tjips (snoek and chips) 38.50
Shorty-se-vis (hake and chips) 42.50
Porthole special (Calamari rings and chips)
Chips – Large 20.00
Small 13.50
Kreef – (lobster when in season). SQ
Ietsie koud (cold drinks)
Witbekkies (Milkshakes: Choc, Vanilla, Strawberry)
Large 12.00
Small 08.00
Soft drinks
Windpomp-sous (Mineral Water). 08.00
Juice. 12.50
Designed by Cierenberg Gallery 072 646 2145/(027) 692 3929, sponsored by Skulpieskraal 076 430 8300
kom soek net die pampier huisie en ek vat jou na al die wonderlike mense toe.
2 Kommentaar »
Your comment
HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Dalk moet ons die pad van na Springbok in die September vakansie en gaan slaap ons daar by jou in Hondeklip!! Skulpieskraal is ‘n moet!
vat die pad, ek sal uitkyk vir die stofwolkie op die horison