Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEgedigte van ingrid jonker
het ek die wonderlikste boek van Ingrid Jonker in die biblioteek gekry. Onvlugting. die eerste bundel en 2 gedigte gekies om op my blog te sit. Wat dink julle van haar.? As iemand weet waar ek Ontvlugting kan koop, laat weet.
ONTVLUGTING
Uit hierdie Valkenburg het ek ontlvug
En dink my nou in Gordonsbaai terug:
Ek speel met paddavisse in ‘n stroom
En kerf swastikas in ‘n rooikransboom
ek is die hond wat op die strande draf
en dom-allenig teen die aandwind blaf
ek si die seevoël wat verhonderd daal
en dooie nagte opdis as ‘n maal
Die god wat jou geskep het ui die wind
Sodat my smart in jou volmaaktheid vind”
My lyk lê uitgespoel in wier en gras
Op al die plekke waar ons eenmaal was.
PUBERTEIT.
Die kind in my het stil gesterf
Verwaarloos, blind en onbederf
In ‘klein spoel stadig weggesink
En iewers in die duisternis verdrink
Toe jy onwetend soos ‘n dier
Nog laggend jou fiesta vier
Jy het nie met die ru gebaar
Die dood voorspel of die gevaar
Maar in my slaap sien ek klein hande
En snags die wit vuur van jou tande
Wonder ek sidderend oor en oor
Het jy die kind in my vermoor.
2 Kommentaar »
to ingrid
When my time comes
The trees will no longer wait
And my empty soul will no longer walk
Towards the sea of death
I’ll be free, free of everything and nothing that
Surrounds me, free of all the blood and suffering
I’m facing… every step is a step closer to freedom
Closer to my death closer to my weakness
Closer…
Your comment
HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Al wat ek kan sê is dat sy vlerke aan my siel verleen!!!!!!!!