Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEdimpel
gaatjie klein
gaatjie hier
gaatjie op my ken
kolletjie in my gesig
glimag as ek glimag,
huil as ek huil en
slaap as ek slaap.©
1 Kommentaar »
Your comment
HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

ja as ek by die klein baai kom dink ek altyd aan haar… mooi vers