Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEdis waar alles gebeur.
dis hier waar stories uitbroei, waar vetkoek geeet word en gellings koffie uitgedrink word. dis hier waar ons na Sonja Herholdt, Glenys Lynn en Sias Reinecke luister.
Dankie Petter vir al die gellings koffie wat ek hier by die see kan drink.
Dankie vir die lag en stories.
My liewe mense, kom hierheen, want hier by die kaggel praat ons stories, lag en is net heppie
No comments yet »
Your comment
HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

