Stanley Cierenberg

ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE

daar was ‘n tyd

daar was ‘n tyd toe ek vir myself wou vra?

hoekom is dit so wonderlik om langs die groot blou kristal te sit

en dan na sy stem te luister tot dit in my ore suis?

en my antwoord was:   want die kristal is my broer.

No comments yet »

Your comment

HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>