Stanley Cierenberg

ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE

val

As ek op my kniee val,
Sal jy my neerlê

2 Kommentaar »

  ELF wrote @

Slegs tien woorde en meesterlik so rangskik dat dit oop is vir interpretasie van n legio moontlikhede.

Maar vir my, hier en nou, bring dit vrede .. waters van rus. Ek sien n swart vleuel klavier iewers langs baie water. Daar is nie n wind nie, net n ligte bries, sterk genoeg om die musiek in transito tot by my te dra.

Jou woord-kwas het mooi gemaak hierso. Ek luister in bewondering na die klanke.

  stanley cierenberg wrote @

vreeslik dankie. jy sé lles so mooi….dit werk. en by the way. ek kan klavier speel…..vir 8 jaar lesse geneem…..


Your comment

HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>