Stanley Cierenberg

ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE

Archive for April, 2009

DAAGLIKSE GEBEDSDEKKING

DAAGLIKSE GEBEDSDEKKING

Vader, ek kom in U teenwoordigheid in deur Jesus se bloed. Dankie vir vandag en vir alles wat U vir my doen. U alleen is lofwaardig en ek vereer Jesus se Naam bo alle name, trone en regeerders. Ek verklaar dat Jesus die redder en Meester van my lewe is. Vader, U sien reg deur my in U liefde vir my daarom bely ek nou elke sonde wat tussen U en my staan. (Wat vir die Heilige Gees om jou te wys). Ek bely dit en gee dit vir U om weg te neem en ek vra dat U my help om saam met U te werk. Ek kies om elkeen wat my of my geliefdes skade aangedoen het te vergewe en ek lig elke oordeel oor hulle. Ek vra dat U hulle nader na U toe trek deur U Gees en hulle bevry van hulle bande. Vader, vergewe aasseblief nou my sonde en was my in Jesus se bloed, sodat ek geregtig en skuldoos voor U kan staan. Jesus, ek aanvaar U bloedoffer vir my sondes en ek bedank U daarvoor.

Ek bring (spesifiseer name) na U toe en gebasseer op die outoriteit van U naam en die geregtigheid van Christus in my, kom ek nou en vra dat U ons beklee met die wapentoerusting van God. Ek vra dat U ons klee met die borswapen van Geregtigheid, dat U ons lendene omgord met U Waarheid, dat U vir ons die skoene van bereidwilligheid om U blye boodskap te verkondig aantrek: en at U vir ons help om ons helm van verlossing op te sit en ons herinner om dit op te hou. Ons neem ook ons skuld van geloor op, waarmee ons nou die vurige pyle van die viand uitblus in die naam van Jesus, asook ons sward van die Gees, wat skerper is as enige twee snydende sward. Ek vra dat U deur ons geestelike murg en been sal sny en sal openbaar wat die ware intensies en doelwitte van ons harte is. Dankie dat ons nou in U wapenrusting geklee kan staan en dat ons nou gereed is om die swaar van die Gees op te neem. Ek vra dat U ons (familie, vriende, eiendon, diere, gesondheid, finansies, verhoudinge, werk ens.) met U bloed sal toekmaak en dat U ons geheel en al afseel. Vader, ek vra dat u, u engele sal stuur om ons van alle kante aft e omring, om ons te bedien en dat U hulle voor ons uit sal stuur om die paaie vir ons voete voor te berei.

In die Naam van Jesus, neem ek elke gedagte van my en vir wie ek bid gevange en ek onderwerp dit aan die Heerskappy van Jesus van Nasaret. In die naam van Jesus, werp ek elke vesting wat die viand in ons verstande (noem persone) omring het, neer en ek tref hulle met die vernietigende krag van U wapens van gebed en ek onbind die gedagtes van Christus oor ons. Jesus, kom openbaar elke leun wat ons glo, en praat U waarheid in die donkerte van ons siele in. Heilige Gees, help ons asseblief om te ontvang wat Jesus wil he ons moet hoor en seel dit af met sy bloed sodat die Vyand dit nie kan steel nie.

Deur die gesag van Jesus, bind ek nou elke demoon (so spesifiek moontlik,bind hom op sy funksie) wat opdragte ontvang het oor ons lewens. Ek bestraf jou en breek jou mag oor ons. Ek ontbind nou (bv. Teenoorgestelde van wat jy gebind het) en ook die Juk-vernietigende Salwing oor ons in die Naam van Jesus. Ek kanseleer en breek elke vloek, sielsgebed, strategie, ritueel, demoniese uitspraak van watter aard ookal, alle strike en lokvalle en pyle, asook alle teen-aavnalle en vleeslike of demoniese woorde en opdragte van die viand oor my en die waarvoor ek bid. Here, ek vra dat U alle goddelose sielsbande tussen ons sal uitwys en afsny asook alle oordragte en projeksiesvan geeste oor ons.
Dankie Here dat U Woord Waarheid en Lewe is en dat dit duidelik stel dat U vir ons Alle OUTORITEIT EN MAG gegee he tom op slange, en skerpieone te trap en dat NIKS ons HOEGENAAMD sal sakde aandoen nie. Daarom, In Jesus naam, Slaan ek vernietiging in die sataniese beheerkamers oor ons lewens in en dank ek U dat U die demoniese sitplekke in die geestesdimense oor ons vergruis en alle ander trone oor ons lewens uitwys en omverwerp.
Dit is deur Christus se outoriteit date k nou alle agendas, planne en programme oor ons uitvee. Ek vra U Jesus, dat U nou die viand wat ons lewens aanval, tref met doofheid, blindheid, stomheid en verwarring en ek bevel elke demoon om in Jesus se Naam om jou opdragte oor ons onmiddellik te staak.
Heilige Gees, vul ons vandag asseblief met U Teenwoordigheid en U krag. Bewaak ons selfs in ons slaap en help ons om van U te ontvang en na U te luister. Maak ons sensitief vir U en verander ons soda tons meer soos Jesus kan wees. Maak ons harte gewillig en gehoorsaam. Draai ons harte na U toe en gee vir ons ‘n honger vir U teenwoordigheid en U woord. Dankie Here dat U gaan voltooi wat U begin het in ons lewens, ek vra dat U ons wilsbesluite belyn met u wil en dat U sal veroorsaak dat ons oorwin deurr U Gees in ons wat ons deurdra. Ek verkondig dat U, here Jesus Christus van Nasaret, die Enigste God is en dat U Troon bo alle trone staan en dat U alleen lewe in suiwer Heiligheid, Majesteit en Ewigdurende Lig. Dankie dat U my so liefhet dat U my NOOIT sal laat gaan of versaak nie.
AMEN.

hoor…..

soms hoor jou ore iets, so per ongeluk
en jou hart wonder wat om daarmee te doen>????>>>?>
SIT DIT UIT

love your servants.

Love Your Servants

Love, love, love. Tender Love is the secret. Love those you are training, love those who work with you, love those who serve you.

Dwell on that thought — God is Love. Link it up with My “I and my Father are one.” Dwell on My actions on earth. See in them Love in operation.

If it was God who so acted, then it was Love, Perfect Love, performed those actions, those wonders. Then you, too, must put Love (God) into action in your lives. Perfect Love means perfect forgiveness. Lo, my children, you see that where God is there can be no lack of forgiveness, for that is really lack of love.

God is Love . . . no judging.
God is Love . . . no resentment.
God is Love . . . all patience.
God is Love . . . all power.
God is Love . . . all supply.

All you need to have is love to God and man. Love to God ensures obedience to every wish, every command. Love is the fulfilling of all law.

Pray much for love.

“And we have known and believed the love that God hath to us. God is love; and he that dwelleth in love dwelleth in God, and God in him.” 1 John 4:16

hondeklipbaai

ek gaan sterre pluk, in Hondeklipbaai, en hulle onder my kussing bere, blink vryf en weer in die hemel ophang.
ek gaan daisies pluk, hulle droog maak en in my Bybel bere.