Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEArchive for Januarie, 2009
casting
God het my deur die casting gehelp vandag. en ek loof en prys Sy Naam. Jesus is King….Jesus is my King.
drink die laaste water
ek wonder of ek die laaste water gaan drink, dan gaan alles stilstaan. en dan wonder ek waarheen verdwyn die laaste waterdruppels heen. ek is bly dit reen darm.
rivers of beliefe
vat my terug na die rivier waar alles begin het
en wat reguit af see toe vloei
my bottel begin kraak
ek wonder of daar iemand soos ek is…? is daar iemand wat my gaan verstaan?
en nou waar ek in my geheime bottel leef, begin die bottel krakies kry en ek wil nie he die bottel moet breek nie.
nuwe sirkel
ontvlugting II
amper so iets, maar hier word my wéreld groter en my werklikheid kleiner en kleiner.
sommige mense sal sé ek maak my eie siel dood, maar in my eie klein wéreld is alles net fine. en dit sal altyd fine wees want ek bly tog maar n kunstenaar…soos altyd.

