Welcome to WordPress.com. This is your first post. Edit or delete it and start blogging!
Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE1 Kommentaar »
Your comment
HTML-Tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

‘n Selfsugtigheid in my hart
‘n gevoellose gevoel wat nie anders kan nie
met my oe vertel ek jou my storie
jy lees dit Woord-vir-Woord
maar jou hart spoeg dit uit
die diep bang in jou
die bang dat jy my sal verloor
die andersheid in jou en die
opstand in my
ek wag altyd
ek sing, ek huil